DIE CILLIERS-, CELLIERS- EN CILLIé-FAMILIES   KONTAK ONS  
 

Cilliers Stamboom

Die Cilliers Blog


 

Die Cilliers-, Celliers- en Cillié-Families

Ons moes die vorige Cilliers-Familieblad ongelukkig sluit omdat die kostes om daarmee aan te gaan, astronomies gestyg het.

Dit het in dollarterme met 600% gestyg en in Randterme nog baie erger!

In elk geval, al die artikels wat op die ou webwerf was, gaan ek mettertyd weer hier plaas, asook heelwat nuwes!

Kom dus gereeld terug!

Jan Cilliers

Durbanville, Kaap

NS: Die foto heel bo aan die blad is 'n wingerd soos wat dit in die dae van die jare 1600 gelyk het in die omgewing van Orlèans waar stamvader JosuéáCilliers grootgeword het.